Ek weet presies wat die

Ek weet presies wat die "Oraniërs" vermag, en dit maak my siek. Daar is niks edel daaraan om jou kinders te leer om ander te haat en/of vrees nie.
Jou stelling dat ons voorouers NIEMAND uitgemoor het nie, sou my laat lag het as dit my nie ook siek gemaak het nie. Gaan doen bietjie deeglike historiese navorsing - ek stel nie belang om in 'n modderslingery betrokke te raak met iemand wat duidelik nie 'n benul het van Suid-Afrika se geskiedenis nie. Ons voorvaders het ongelooflik baie vermag, ja, ek sal nooit daarmee stry nie, maar hulle het ook duur foute gemaak.
Ek stem wel saam met die punte wat jy maak oor Amerika en Australië. En goddank nog iemand kla oor die swak spelling.

Reply

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd> <blockquote>
  • Lines and paragraphs break automatically.
  • Textual smileys will be replaced with graphical ones.
  • Images can be added to this post.
  • You may use [inline:xx] tags to display uploaded files or images inline.
  • You may post code using <code>...</code> (generic) or <?php ... ?> (highlighted PHP) tags.

More information about formatting options

CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Copy the characters (respecting upper/lower case) from the image.