"De La Rey, De La Rey sal jy die boere kom lei, want as jy nie, sal n idoot die werk kry"
Ek kan nie glo dat soeveel intelligente mense so sterk reageer op n drank en doos kunstenaar se song nie. Iemand wie se tweede mees gewilde song oor vodka is, kan nie serious geneem word op hul politieke uitlaatings nie, ja Steve Hofmeyr, dit sluit jou in. Ek dink dat Bok Van Blerk daalk onbewus n storm create het, en hy ry dit maar nou maar net want hy kan nie afspring nie. Dat dit deur soeveel mense opgeneem is as n serious expression van Afrikaaner angst, bewys dat ons die vokken plot verloor het.
As die leier van die Vryheids Front, Van Zyl Slabbert, Max Du Preez of ander mense wat denkwyses verteenwoordig uitlaatings maak, dan luiser ek en reageer daarop, maar Bok en Steve, ek is jammer, ek lag maar as julle julself ernstig opneem.
Ek het twee swart vriende wat se dat as Afrikaaners so reageer op die song van iemand met so min political presence soos Bok Van Blerk, het ons nie genoeg serious issues nie. Hulle dink mense se reaksie op die song is skreeu snaaks. Hulle hou daarvan om in die stad rond te ry met die al die vensters afgerol met "De La Rey" kliphard op die cd player. Hulle se die gesigsuitdrukkings van die Danville Brigade, as hulle sien wie die musiek speel en kliphard nog saamsing, n classic is.
Ek dink die leierskap leemte op Afrikaaner issues en die failure om te konsentreer op Afrikaaner issues n groot probleem is. Die aangryp van of lliberalle of regsgesinde mainstream agendas, en die opwrap van hierdie as Afrikaaner issues, is bale afleidend. Dit neem ons aandag af van real Afrikaaner political en cultural issues. n Voorbeeld van hierdie is die crime tiepe responses wat ons aanhang as spesefieke Afrikaaner issues. Obviously aangedryf deur Tony Leon en sy boksem bende, en ander opportuniste van daai aard, wat probeer om hierdie issues te dryf as Afrikaaner issues wat baaie naaby aan hul hart is. Die mense in Soweto is net so gatvol vir crime soos ons. Ons moet hierdie tiepe issues aanpak as Suid Afrikaaners. Daar is spesifieke Afrikaaner issues wat ons moet ownership van vat en dryf as Afrikaaners binne n groote Suid Afrikaanse konteks.
Ons moet die institutions van die staat en politiese parteie Afrikaaner friendly kry, nie verder in n laager in gaan waar die idioot wat sy vrou slaan en sy bediende kak treat, my as sy politieke bongenoot beskou nie. As die SAKP nie baie space create vir Afrikaaners nie, moet ons ingaan en die institution verander. Ons benodig om n agenda van affirmative action vir Afrikaaners te create, wat sal verseker dat die jeug n neutrale groep keuses het om te maak in toekoms. As hulle will kan hulle by die Vryheidsfront of die SAKP aansluit en verseker wees dat hulle gelyk is en aanspraak kan maak op hulle plekkie in die son, afgesien van die idiootiese redes wat hulle dryf om die een keuse bo die ander te sit.
Ons moet deel met Suid Afrkaanse issues as Suid Afrikaaners en nie as Afrikaaners nie, maar dit beteken nie dat ons moet cultural suicide comit nie.
Ons moet net leer hoe om Suid Afrikaners te wees.

De La Rey, De La Rey, sal jy die boere kom lei