Die probleem is dis is 'n catchy tune wat in jou blerrie kop bly vasteek. Met my minds eye kan ek net sien hoe mense, arms inmekaar gehaak, in die local pub al wiegende die liedjie sing. Dit het amper dieselfde effek as rook, dit laat rokers met totalle vreemdelinge praat wat ook rook, net omdat hulle iets in common het. Maar die ding wat my die meeste bekommer is dat hy, Louis Pepler aka Bok, met al sy fame en fortune, dalk meer kinders gaan agter laat as ou Steve...
My 2c