Thanks!

Een van die groot redes vir 'n snappier site is a.g.v. die CSS preprocessing option wat ons nou het in admin/settings/performance. en as ek bietjie krediet kan vat daar, is die whitespace removal deur my voorgestel Sticking out tongue http://drupal.org/node/81835#comment-157388
Next on the board is JS aggregation wat die site nog vinniger gaan maak: http://drupal.org/node/119441 (kannie wag daarvoor nie)
Ek het al die opsies probeer met rounded corners (Javascript (no images), CSS Rollover Sprites, asook net 'n straightforward klein rounded corner image) maar elke browser wys die goed verskillend. Aan die einde het ek maar gegaan vir (ek moet bieg) 'n soortgelyke metode as wat gebruik word op drupal.org. (klein images) - Die is steeds tricky, en daar bestaan nie rerig 'n out of the box solution daarvoor nie. - Requires changing block.tpl.php asook die CSS natuurlik.

Zen is ideaal vir customization. Baie lekker om mee te werk, en dis die eerste keer wat ek rerig bietjie tyd spandeer in die PHP van die theme en besef het hoe powerful phptemplate is.

Ek het oorweeg om die code vir rounded corners te deel op drupal.org, maar vir nou wil ek dit net eers bietjie hier run om te kyk of dit stable is, en wil ook nie he die hele drupal wereld moet more dieselfde rounded corners he op hulle sites nie.... Ja, effens suinig, maar het baie tyd spandeer daarmee. Ek sal, however, vir jou snippets van die code kan stuur op email oor hoe om dit te doen. Laat weet maar!

Reply

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd> <blockquote>
  • Lines and paragraphs break automatically.
  • Textual smileys will be replaced with graphical ones.
  • Images can be added to this post.
  • You may use [inline:xx] tags to display uploaded files or images inline.
  • You may post code using <code>...</code> (generic) or <?php ... ?> (highlighted PHP) tags.

More information about formatting options

CAPTCHA
This question is for testing whether you are a human visitor and to prevent automated spam submissions.
Image CAPTCHA
Copy the characters (respecting upper/lower case) from the image.