Die upgrade is impressive. Die site lyk baie professioneel en is merkbaar snappier.
Ek sien jyt baie werk in zen ingesit. Hoe moeilik is dit om die rounded corners in zen te kry?
(ek is besig met my site upgrade na Drupal 5 toe en is nie baie happy met spreadfirefox nie.)
Impressive!

Ian