State of the Nation
http://www.info.gov.za/speeches/2007/07020911001001.htm
ok, as ons armoede en werkloosheid drasties kan verminder dan het ons 'n kans om te wen op alle ander fronte
ek sou meer wou weet van die sement wat ons almal aan mekaar hou, en hoe om dit te versterk, the less change the more damage, fear
Parliament was unrepresentative met die usual suspects plus natuurlik Delille-Zille, niemand wat nie connected is to the past nie, die oranje blanje blou wat nog klou aan die hoftooisels. Die sangoma lag vir my wat loer of daar iemand is wat my views opper.
Ek het nie gehuil nie, vir die eerste keer in 'n lang tyd, miskien was die die SAUK se vokkop, of brand my vlam maar klein sonder suurtof in die genadelose aanslag van vooroordeel?
dis cool dat alle suid afrikaaners na gekyk gaan word in hulle oudag,
Transport is groot, ok als is groot danksy Trevor
Poverty and unemployment
Happiness
Ons vir jou
...
Mapule
Delicious
Digg
Post a comment