Human life has equal worth…
Ek het atyd geskiem wat ons uniek maak as homo sapiene, is dat ons so vokken baie geraas kan maak. You name it - we'll beat it.
Vandag was almal in swart en grys. Die Minister van Finansies se ons het almal gelyke waarde en dit is 'n kenmerk van ons menslikheid.
Menslikheid - sosiale weses wat kan praat - 6700 tale tussen 6.6 billioen mense. Min of meer een taal vir elke miljoen mense of so se hulle by Maropeng.
Twee triljoen rand om ons uit te sien tot eerste dekade van die tweede millennium.
Deel, gee, vat in gelyke dele. Moenie net nie leen nie.
To each acroding to ability from each according to need. Human life has equal worth...
Die vlug was alweer vertraag op Kaapstad Internationaal. Die interkom bler die name uit van diegene wat gou 'n laaste slukkie jonnie walker afgooi en 'n chirp inkry om die manne te impress.
Dis die post budget blues.
Delicious
Digg
Post a comment